| 1. Afrikaanse Speltoetser |
| Gratis speltoetser wat teks in die Windows knipbord speltoets. Die woordelys het oor die 100 000 woorde. |
| http://www.afrikaner.co.za/pietwerf/speltest.... |
| 2. Afrikaanse Speltoetser 2.0 en Woordafbreker |
| Speltoetsers vir MS Office 97/2000/XP/2003 en Word 6/7, ontwikkel in samewerking met die Noordwes Universiteit, Suid-Afrika (vroeër Potchefstroomse Universiteit vir Christelike Hoër Onderwys). |
| http://www.spel.co.za/ |
| 3. Arkweb Ontwerp |
| Webwerfontwerp, soekstasiebekendstelling en kleinadvertensies. |
| http://www.myarkpark.com/arkweb/dienste.htm |
| 4. DPA Rekenaaropleidingskool |
| Rekenaarskool met kursusse in o.a. MS Office en ander kantoorverwante sagteware. |
| http://www.dpa-training.co.za/html/inligting.... |
| 5. Die Afrikaanse Webwerf |
| Gratis webspasie vir Afrikaanse webwerwe. Doen aanlyn aansoek. |
| http://www.afrikaner.co.za/ |
| 6. Die geskiedenis van die internet |
| Vrae soos "wat is die internet", "waar kom dit vandaan", en "hoe skakel ek in op die internet" word breedvoerig bespreek en verduidelik. |
| http://homepages.acenet.co.za/gerhardk/ |
| 7. Doki Webontwerp |
| Spesialiseer blykbaar in Flash-webwerwe. Dienste en portefeulje. |
| http://www.geocities.com/nokidesign/ |
| 8. Infokerk |
| Sagteware vir gemeentes, predikante en lidmate, deur eie programmeerders geskryf. Ook opvoedkundige sagteware. |
| http://www.infokerk.co.za/ahoof.htm |
| 9. Interpret |
| Teks-na-spraak- en vertalingsagteware vir Engels na Afrikaans, asook tweetalige woordeboeke. |
| http://interpret.co.za |
| 10. Jubelatè rekenaarleersentrum |
| Christelike skool wat uitsluitlik van rekenaarpakkette gebruik maak vir individuele onderrig. |
| http://jubilate.20m.com/ |
| 11. Kenweb |
| Kenweb se onderwysstelsel, met inligting en pryse vir produkte en dienste. |
| http://www.kenweb.co.za/ |
| 12. Kleuter-Klieks |
| Afrikaanse en Engelse sagteware vir kleuters en voorskoolse kinders. Demo aflaaibaar. |
| http://www.kleuter-klieks.com/ |
| 13. Lochner - Rekenaars |
| Brokkies oor rekenaars en skakels na rekenaarwerwe. |
| http://esl.ee.sun.ac.za/~lochner/rekenrs.html |